Inger Stevens

Inger Stevens
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ingrid Stensland
Geboorte (1934-10-18)18 Oktober 1934
Sterfte 30 April 1970 (op 35)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1954–1970
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Inger Stevens (18 Oktober 1934 – 30 April 1970) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Buccaneer (1958), The World, the Flesh and the Devil (1959), en Hang 'Em High (1968), en in die televisiereeks The Farmer's Daughter (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy